<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>140</tempo>
<time_sig>6/8 S 137</time_sig>
<title>Bring lof aan die Vader</title>
<lyrics>[V1]
. E                          B            E
 Bring lof aan die Vader, verheerlik die Seun,
.     A        E        F#m         B
 Vir liefde, genade, verlossing en steun -
.     E                     B          E
 Dat elkeen wat glo nie verlore mag gaan
.      A         E        B           E
 Maar ewig voor Hom as verloste kan staan.

[C1]
.            E                                      B
   Loof die Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam!
.                                                  E
   Loof die Heer, loof die Heer - prys sy heilige Naam!
.                          B        E
   Hy kom uit genade ons sondes versoen
.       A          E           B         E
   Dat ons Hom vrymoedig ons Vader kan noem.

[V2]
.    E                        B        E
 Ons lof aan die Skepper wat altyd getrou
.    A           E           F#m      B
 Sy kerk hier bewaar, dit vernuwe en bou -
.    E                      B            E
 Ons bly inspireer en ons stuur deur sy Gees
.    A          E           B          E
 Om sout en om lig vir die wêreld te wees.

[C2]
.            E                                      B
   Loof die Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam!
.                                                  E
   Loof die Heer, loof die Heer - prys sy heilige Naam!
.                          B         E
   Hy kom uit genade ons sondes versoen
.       A          E          B          E
   Dat ons Hom vrymoedig ons Vader kan noem.

[V3]
.     E                      B          E
 Ons lof, ons aanbidding, o Vader, ons lied
.   A        E           F#m        B
 Is nietige klanke, deur kinders gebied.
.     E                     B          E
 Tog sien U ons nood en verhoor ons gebed -
.   A           E        B          E
 Oneindig die liefde wat U vir ons het.

[C3]
.            E                                      B
   Loof die Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam!
.                                                  E
   Loof die Heer, loof die Heer - prys sy heilige Naam!
.                          B         E
   Hy kom uit genade ons sondes versoen
.       A          E          B          E
   Dat ons Hom vrymoedig ons Vader kan noem.

[C4]
.            E                                      B
   Loof die Heer, loof die Heer - sing, gelowiges, saam!
.                                                  E
   Loof die Heer, loof die Heer - prys sy heilige Naam!
.                          B         E
   Hy kom uit genade ons sondes versoen
.       A          E          B          E
   Dat ons Hom vrymoedig ons Vader kan noem.</lyrics>
<key>E</key>
<aka>Liedboek Twee honderd en Vyf</aka>
</song>